• DIK DEURMEKAAR – MEL DIE STORIEVERTELLER

    Die Boer Restaurant Durbanville

    Mel die Storieverteller is waarskynlik een van die grootste deurbraak komediante van 2023. Van internet sensasie na verhoog sensasie los sy gehore vriendelik verras en oppie-vloer van al die lag. Dik Deurmekaar is haar tweede komiese stuk wat die lyne tussen ‘stand-up comedy’ en ‘n verhalende een-vrou vertoning vervaag. Sy gesels en vertel van die […]

  • LIEWE HEKSIE VANG VIS

    Die Boer Restaurant Durbanville

    Liewe Heksie het ‘n visstok present gekry. “Haai oe, dis vir my so lekker as ek ‘n vis vang. Dan sing ek sommer ‘n liedjie en die vis wil saam sing. Ek weet, want sy bek gaan so oop en toe. Of dalk gaap hy, omdat hy moeg is, dan gooi ek hom terug en […]

  • VALIANT SWART en LUNA PAIGE in “ROCK ‘n ROLL ENGELE”

    Die Boer Restaurant Durbanville

    ‘n Versameling liedjies deur Valiant Swart wat die vroulike karakters besing wat sy lirieke bevolk oor ‘n loopbaan van meer as 34 jaar. Sommige melankolies, sommige jolig, ander vurig en roekeloos, baie van hulle geheimsinnig en sommige net die gewone meisie langsaan. Valiant word vergesel deur sangeres en klawerbordspeler Luna Paige, wat gehore bekoor met […]

  • WICUS VAN DER MERWE

    Die Boer Restaurant Durbanville

    Met 7 albums waarvan verskeie goue status bereik, het Wicus SAMA benoemings, ’n Ghoema toekening, ’n Tempo toekenning en verskeie ander toekennings ontvang. Dan het hy nog bo-op dit alles sy lyf al akteur gehou en is hy ’n gesogte aanbieder en gas op van die land se gewilde leefstyl en geselsprogramme. Wicus kuier gereeld […]

  • MATHYS ROETS in The Songs of Leonard Cohen

    Die Boer Restaurant Durbanville

    Mathys Roets is een van die min kunstenaars wat Leonard Cohen werklik gestand kan doen. Cohen se musiek sal nooit ‘n vervaldatum hê nie en praat met alle tale en generasies. In Songs of Leonard Cohen word outentieke Cohen gemeng met unieke Mathys – so eenders, maar tog so anders. Is jou gunsteling Suzanne, Bird […]