Tag: capetownfamilyevents
-

Ka-BOOM!
Word deel van Squish en Splat se avonture, in ’n wêreld waar verbeelding geen perke het nie en empatie die middelpunt is! Hierdie poppespel is ’n wonderlike teaterervaring vir jong avontuurlustiges. Die avontuur begin wanneer Squish en Splat vertrek op ’n waaghalsige soektog om ’n plastieksak uit die see uit te red. Dit is ’n…
