ATKV-Tjokkertoneel: Wes-Kaap
WEES MAGNETIES IN DIE WES-KAAP Belê in die toekoms van teater deur die jong tjokkertalent in Suid-Afrika te ondersteun by die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch vanaf 18 tot 20 Augustus 2025. Die program begin elke aand om 16:30. Die streeksfeeswenners word na die laaste optrede op 20 Augustus aangewys. Meer oor ATKV-Tjokkertoneel: Die doel […]