Tag: cultural theatre
-

ATKV-Tjokkertoneel: Wes-Kaap
WEES MAGNETIES IN DIE WES-KAAP Belê in die toekoms van teater deur die jong tjokkertalent in Suid-Afrika te ondersteun by die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch vanaf 18 tot 20 Augustus 2025. Die program begin elke aand om 16:30. Die streeksfeeswenners word na die laaste optrede op 20 Augustus aangewys. Meer oor ATKV-Tjokkertoneel: Die doel…
-

ATKV-Tienertoneel: Wes-Kaap 1
WEES MAGNETIES IN DIE WES-KAAP Belê in die toekoms van teater deur die jong talent in Suid-Afrika te ondersteun by die Pam Golding Baxter-teater in Rondebosch vanaf 21 tot 23 Augustus 2025. Koop ‘n dagpas-kaartjie en sien al die vertonings van die dag vir die prys van een. Streeksfees-dagprogram (Donderdag tot Vrydag). Raadpleeg asseblief die…
-

ATKV-Tienertoneel: Wes-Kaap 2