Tag: Jolig

  • VALIANT SWART en LUNA PAIGE in “ROCK ‘n ROLL ENGELE”

    VALIANT SWART en LUNA PAIGE in “ROCK ‘n ROLL ENGELE”

    ‘n Versameling liedjies deur Valiant Swart wat die vroulike karakters besing wat sy lirieke bevolk oor ‘n loopbaan van meer as 34 jaar. Sommige melankolies, sommige jolig, ander vurig en roekeloos, baie van hulle geheimsinnig en sommige net die gewone meisie langsaan. Valiant word vergesel deur sangeres en klawerbordspeler Luna Paige, wat gehore bekoor met…