Tag: Tankwa Drome

  • Tankwa Drome

    Tankwa Drome

    Afrikaanse woestyn-partytjie onder die Suiderkruis Kom deel in ‘n uitbundige viering van Afrikaanse kunstenaars & musiek in die hartjie van die Tankwa Karoo. Tankwa Drome Seisoen V vier die 100ste bestaansjaar van Afrikaans as ‘n amptelike taal met kunstenaars soos Bok Van Blerk, Robbie Wessels en Werner van der Hoven op die planke. AANGEBIED DEUR…