• Schalk Bezuidenhout’s Krismis Bonanza

    Baxter Theatre

    Ho ho ho! Santa’s little helper, Schalk Bezuidenhout, puts on a Krismis variety show! With jokes way funnier than those one liners in your Krismis cracker, it’s sure to be a night out that is guaranteed to get you in the holiday spirit! The entire line-up is a surprise with some big names, but also […]

  • DIK DEURMEKAAR – MEL DIE STORIEVERTELLER

    Die Boer Restaurant Durbanville

    Mel die Storieverteller is waarskynlik een van die grootste deurbraak komediante van 2023. Van internet sensasie na verhoog sensasie los sy gehore vriendelik verras en oppie-vloer van al die lag. Dik Deurmekaar is haar tweede komiese stuk wat die lyne tussen ‘stand-up comedy’ en ‘n verhalende een-vrou vertoning vervaag. Sy gesels en vertel van die […]

  • VALIANT SWART en LUNA PAIGE in “ROCK ‘n ROLL ENGELE”

    Die Boer Restaurant Durbanville

    ‘n Versameling liedjies deur Valiant Swart wat die vroulike karakters besing wat sy lirieke bevolk oor ‘n loopbaan van meer as 34 jaar. Sommige melankolies, sommige jolig, ander vurig en roekeloos, baie van hulle geheimsinnig en sommige net die gewone meisie langsaan. Valiant word vergesel deur sangeres en klawerbordspeler Luna Paige, wat gehore bekoor met […]

  • WICUS VAN DER MERWE

    Die Boer Restaurant Durbanville

    Met 7 albums waarvan verskeie goue status bereik, het Wicus SAMA benoemings, ’n Ghoema toekening, ’n Tempo toekenning en verskeie ander toekennings ontvang. Dan het hy nog bo-op dit alles sy lyf al akteur gehou en is hy ’n gesogte aanbieder en gas op van die land se gewilde leefstyl en geselsprogramme. Wicus kuier gereeld […]